​19 voorbeelde van pragtige klein tuine

Johannes van Graan Johannes van Graan
homify Anexos de estilo rural
Loading admin actions …

Dis nie almal van ons wat so bevoorreg is om lekker groot erwe en tuine te kan hê nie, wat beteken die meeste van ons moet maar heel kreatief wees wanneer dit kom by plante en spasie. En dit is juis waarop ons vandag wil fokus: kreatiewe maniere hoe jy die spasie in (en buite) jou huis kan gebruik om nog steeds ‘n paar plante en blomme te laat groei wat super stylvol lyk, selfs al is die betrokke area nou nie baie ruim nie – dit gaan als oor beplanning!

Van die slim maniere wat mens kan probeer sluit in: 

• Klippies om die tuin meer prominent te maak, 

• Verskillende kleure vir kreatiwiteit, 

• Vertikale tuine, 

• Klein en oulike potjies (van hout, keramiek, glas, ens.), en nog vele ander idees…

¿Necesitas ayuda con tu proyecto?
¡Contáctanos!

Destacados de nuestra revista